Onseker oor hoe om vaste kos
bekend te stel?

  • Spring reg weg met eerste purees uit vrugte en groente
  • Vind uit waar melk in die prentjie pas
  • Wees gerus oor voedingstowwe deur te fokus op variasie
  • Bestanddele van 80 resepte is alles maklik te kry

Gerief. Genot. Gesondheid.

  • Meer as 80 resepte met pragtige foto’s
  • Inkopielys vir elke week
  • Volledige weeklikse eetplan wat jy kan druk

Baba & Kleuter se Eetplan vir Baba is ‘n spesiaal ontwerpte aanlynplan wat die bekendstelling van babakos in ‘n lekker avontuur verander.

Lê nou die boustene vir lewenslange goeie eetgewoontes.

As jou baba binnekort met vaste kos begin, moenie
huiwer nie. Teken nou in op Baba & Kleuter se

Eetplan vir Baba vir 12 weke se babakosinspirasie!